<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>Em</key>
<aka>Flam Vier en Veertig</aka>
<time_sig>4/4 S104</time_sig>
<title>Bring Hom Hulde</title>
<lyrics>[C1]
.               Am                        Em
   Bring Hom hulde .......... (Bring Hom hulde)
.             Am                         Em
   Bring Hom ere ............ (Bring Hom ere)
.              F         Dm      G   Am  (Em)
   Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit

[C2]
.                 Am                      Em
   Soos in die hemele.......... (in die hemele)
.                  Am                     Em
   So ook op die aarde......... (op die aarde)
.                F              G               C
   Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.

[V1]
.         C               Fm           C
 Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee
.           Em           F           Gsus G
 En in die openbaar oor hom getriomfeer.
.     E              Am        F     G      Dm
 Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur
.        F          C              F            Bb  (G)
 En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer!

[C3]
.             Am               Em
   Bring Hom hulde (Bring Hom hulde)
.             Am             Em
   Bring Hom ere (Bring Hom ere)
.              F         Dm     G    Am  . (Em)
   Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit

[C4]
.               Am             Em
   Soos in die hemele (in die hemele)
.                  Am            Em
   So ook op die aarde (op die aarde)
.                F              G               C
   Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.

[V2]
.         C               Fm           C
 Aan die kruis het Hy die vyand uitgeklee
.           Em           F           Gsus G
 En in die openbaar oor hom getriomfeer.
.     E              Am         F    G      Dm
 Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur
.        F          C              F            Bb  (G)
 En die leë graf verkondig steeds: Hy alleen regeer!

[C5]
.             Am               Em
   Bring Hom hulde (Bring Hom hulde)
.            Am             Em
   Bring Hom ere (Bring Hom ere)
.              F         Dm     G    Am  (Em)
   Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit

[C6]
.                 Am           Em
   Soos in die hemele (in die hemele)
.                  Am           Em
   So ook op die aarde (op die aarde)
.                F              G               C
   Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.
.                F              G               C
   Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid.</lyrics>
<tempo>165</tempo>
</song>